Jim Belushi

Jim Belushi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Adam Belushi
Geboorte 15 Junie 1954 (1954-06-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3; insluitende Robert Belushi
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Belushi (gebore 15 Junie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Shop of Horrors (1986), Red Heat (1988), en Retroactive (1997), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy